‘Voorval’ in Port Elizabeth – gee ‘n gepaste byskrif

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie “voorval” het gister deur die dag op die hoek van Glendorestraat en Victoria-rylaan in Port Elizabeth plaasgevind.

Dit wil voorkom asof die bestuurder van die voertuig op ‘n onverklaarbare wyse teen die stutkabel van ‘n kragpaal opgery het. Motoriste is gewaarsku om die area met versigtigheid te nader.

Daar is nie veel meer besonderhede as die foto’s beskikbaar nie.

Gee ‘n gepaste byskrif vir die “ongeluk.”

Bron: Port Elizabeth Traffic Updates

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.