Bianca Kemp is veilig gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Bianca Kemp (30) wat op Nuwejaar om ongeveer 14:00 laas gesien is toe sy haar huis in Benoni, Gauteng, verlaat het, is veilig gevind.

Geen ander inligting is beskikbaar nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.