Die polisie in Pretoria-sentraal het Maandag daarin geslaag om ’n 57-jarige man te keer om selfmoord te pleeg toe hy probeer het om van die dak van ’n gebou te spring.