Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, het Donderdag op ’n mediakonferensie in Johannesburg bevestig dat daar binne die volgende twee weke meer duidelikheid sal wees oor president Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet en wie die volgende adjunkpresident sal wees.



