Kayla Ehlers (13) van Capital Park is vermis sedert sy haar huis sonder toestemming op 29 Desember 2022 verlaat het.
Sy is glo in die geselskap van twee kleurlingseuns in Jacobsstraat en 11de Laan gesien. Sy was geklee in ‘n wit kortbroek, wit bandana om haar nek, swart plakkies en het ‘n pienk rugsak gedra.
Enigiemand met inligting van waar sy haar mag bevind kan met die volgende persone kontak maak:
Speur AO McDonalds Pretoria Sentraal SAPD: 012 353 4233
Wendy – Missing in SA Team Members: 072 649 7683
Louise – Missing in SA Team Members: 083 285 5994
Leonardo – Missing in SA Team Members: 079 351 2160
Matt – Missing in SA Team Members: 081 010 3888
Grayham – Missing in SA Team Members: 076 712 7062
Connie – Missing in SA Team Members: 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



