Die departement van energie het die amptelike brandstofpryse vir petrol en diesel vrygestel. Die pryse sal op 4 Januarie 2023 in werking tree.
Petrol 93: verminder met R2.06 per liter
Petrol 95: verminder met R2.06 per liter
Diesel 0.05% verminder met R2.69 per liter
Diesel 0.005% verminder met R2.81 per liter
Paraffien verminder met R1.93 per liter
LPGAS vermeerder met 82c per kg
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



