Nuusflits: Die dodetal van die Boksburg-ontploffing het tot 34 gestyg – name

Deel hierdie storie / Share this story

Die dodetal van die gastenkwa-ontploffing in Boksburg op 24 Desember het tot 34 gestyg.

Die name van die oorledenes is deur die provinsiale regering van Gauteng tydens ‘n gedenkdiens vrygestel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.