Adriaan Bain van Rooyen (49) veilig gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Adriaan Bain van Rooyen (49) wat op 1 Desember vermis geraak en by Primrose-SAPD as vermis aangemeld was, is veilig gevind.

Geen nuwe inligting is bekend nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.