Cindy Natasha Rautenbach (42) van Pretoria-Noord wat vermis geraak het nadat sy laas op 27 Desember in Dorandia in die noorde van Pretoria gesien is, is veilig gevind.
Geen ander inligting is beskikbaar nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



