Wens Bobby Angel (86) geluk!

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby Angel is vandag 86 jaar oud.

Sy regte naam is Robert George Engelsman. Hy het as tiener die musiekwêreld betree.

In 1962 het hy sy debuutalbum Rockin, Swingin and Twistin vrygestel. As ‘n geliefde countrysanger is hy bekend vir treffers soos You asked Me to, Kelly’s Song en baie vele meer.

Op die SA Top 20 het hy ses treffers gehad. Hy het verskeie toekennings ingepalm. Bobby het in TV-produksies verskyn en was die aanbieder van die TV-program Gentle on my Mind.

Wens hom in die kommentaar geluk met sy verjaardag.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.