Kyk: Hoe Boksburg saamstaan vir die geliefdes wat hulle verloor het

Deel hierdie storie / Share this story

Na die tragedie wat op 24 Desember afgespeel het waarin ‘n gastenkwa onder ‘n brug, ongeveer 100 meter van Tambo-gedenkhospitaal in Boksburg ontplof het, het inwoners in eenheid bymekaargekom vir die geliefdes wat hulle verloor het.

Altesaam 28 persone het hul lewens in die tragedie verloor en menige is ernstig beseer.

Hier is twee video’s wat aan FiND iT verskaf is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.