KYK: Sangeres ‘bungee jump’

Deel hierdie storie / Share this story

Die Tekkies Brand-sangeres, Irene-Louise van Wyk, het ‘n video op haar sosiale media gedeel waar sy by Bloukrans rekspring (bungee jump).

“Amper nie gespring nie,” skryf sy op haar Facebook-blad.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.