Bob Marley se kleinseun sterf op 31

Deel hierdie storie / Share this story

Bob Marley se kleinseun is in die ouderdom van 31 oorlede.

Joseph Mersa Marley is Dinsdag bewusteloos in ’n voertuig in Amerika gevind. Joseph, wie se verhoognaam Jo Mersa was, is glo dood van ’n asma-aanval.

Joseph het glo sy hele lewe lank aan asma gely.

Bronne: IOL, Firstpost

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: NICD bevestig FS-masels het versprei na ander dele van SA