Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) het bevestig dat ‘n masels-uitbreking wat in Limpopo begin het, oor die land versprei het.
Daar is gesê dat gevalle in Mpumalanga, Gauteng en die Vrystaat aangemeld is.
Tot nou is 227 gevalle van FS-masels aangeteken.
Die NICD het gesê hy volg die voorkoms van gevalle sedert 8 Oktober toe die meerderheid van die gevalle in Limpopo aangeteken is.
Bronne: EWN, ValleyFM
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Oppas vir rondloperdiere die feestyd



