‘Kaapse Draai’ is mondig, onthou jy dit?

Deel hierdie storie / Share this story

Nádine, sangeres, het ‘n plasing op haar Facebook-blad gemaak om te sê dat Kaapse Draai mondig is.

Dis is ‘n liedjie wat Steve Hofmeyr 21 jaar gelede vir haar geskryf het.

Sy beskryf dit as: “My eerste liefdesliedjie, die song wat oornag by skole, feeste en kampusse gespeel en gesing is. My fyn goud.”

“So elke wan en dan kry ons die kans om dit saam te sing. Steve met sy harmonie, ek met sy slim woorde…”

Onthou jy Kaapse Draai wat ‘n ou gunsteling is?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.