In ‘n video wat deur Fanie Venter gedeel is, kan gesien word hoe ‘n man, sy hond en skaap op Diasstrand in Mosselbaai swem en stap.
Die ongewone video is op sosiale media te sien.
Ben Badenhorst (68) het die mense aan’t gons gehad nadat hy Kersdag sy hanslamskaap, Tjoppie, na Diasstrand geneem het om te swem.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



