Kyk – Ses mense sterf op N1 Limpopo

Deel hierdie storie / Share this story

Video nie vir sensitiewe lesers nie!

Ses mense is dood in ‘n kop-aan-kop-botsing wat tussen ‘n vragmotor en ‘n bakkie op 26 Desember op die N1 Noord in die Vhembe-distrik voor die Baobab-tolhek in Limpopo, plaasgevind het.

Die oorledenes sluit ‘n bestuurder (35) en vier passasiers, onder andere drie kinders tussen die ouderdomme van 8 en 15 jaar oud, asook ‘n baba in.

Inligting is deur die departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid uitgereik.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.