Die dodetal in die gastenkwa-ontploffing in Boksburg het tot 18 gestyg.
Die Gauteng-gesondheidsdepartement het bevestig dat nege van hul personeel by die Tambo-gedenkhospitaal aan hul beserings beswyk het.
Geaffekteerde families wat steeds na hul geliefdes soek, word aanbeveel om die Germiston- forensiese patologiese dienste te besoek om familielede te identifiseer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



