Spesiale video-boodskap van sanger Ruhan du Toit aan FiND iT-lesers:

Deel hierdie storie / Share this story

Ruhan du Toit, die gewilde sanger met die groot stem wat Monumentaal en Sound of Silence sing, het spesiaal ‘n boodskap van die AIG #GrootFees aan die FiND iT-lesers gestuur.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.