Spesiale video-boodskap van ‘Die Kontrak’ sanger Dodo Nyoka aan FiND iT-lesers

Deel hierdie storie / Share this story

Dodo Nyoka wat hierdie jaar aan Die Kontrak Seisoen 2 deelgeneem het en tweede geeïndig het, het ‘n spesiale Kersfees-boodskap aan FiND iT-lesers vanaf Afrikaans Is Groot – #GrootFees gestuur net voordat hy op die verhoog moes gaan.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.