Adriaan Bain van Rooyen (49) is die laaste keer op 1 Desember gesien, waarna hy vermis is.
Hy het bruin oë en hare en weeg tussen 65 en 70 kg. Hy is 1.65m lank.
Hy was geklee in ‘n ligte tan-kleurige broek, geel geruite hemp en grys/oranje Solomons toe hy die laaste keer gesien is.
Hy is by Primrose-SAPD as vermis aangemeld.
Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone kontak:
Primrose SAPD: 011 842 0500
Wendy: 072 649 7683
Louise: 083 285 5994
Leonardo: 079 351 2160
Matt: 081 010 3888
Grayham: 076 712 7062
Connie: 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



