Dankie aan twee polisiesersante

Deel hierdie storie / Share this story

Siobhan McCrory het drie dae gelede hierdie plasing op sosiale media, Boksburg Community Group, gemaak van twee sersante van die SAPD wat in ‘n emosionele oomblik by haar opgedaag het en sorg gedra het dat sy veilig by haar huis uitkom.

Hulle het verder gegaan, gesien in die lig dat daar altyd op die negatiewe nuus rondom SAPD-lede gefokus word, en die siening vir die McCrory-familie en ander inwoners verander deur die menslike omgeekant van lede te wys.

Wel gedaan, sersante Lucky Mavuso en Malesa, jul goeie daad het nie ongesiens verbygegaan nie.

Lees die boodskap hier:

I need to send a massive shout out and public recognition to Sergeant Lucky Mavuso and his colleague Sergeant Malesa who went above and beyond in the call of public duty this afternoon. I was sitting next to the highway as I was a bit emotional and didn’t want to drive and they stopped to see if I was okay.

Obviously the red puffy eyes and sniffles gave me away (flippen woman’s emotions) and Sergeant Lucky insisted on driving me home, so that he knew I would get home safely.

Sergeant Lucky then introduced himself to my kids and fellow children in the complex, and everyone was so proud and excited to meet such a kind, gentle, caring, trusting, genuinely humble police officer who takes GREAT PRIDE and has the UTMOST RESPECT in serving his community.

Well done to both Sergeants.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.