Kyk video: Hoeveel mense dink jy kan in ‘n minibus-taxi inpas?

Deel hierdie storie / Share this story

In hierdie video wat deur Arrive Alive geplaas is, is word meer as twintig mense in ‘n minibus-taxi ingepas.

Dink jy dit kan bydra tot ongelukke?

En dink jy dit is waarom daar soveel beserings en dood op ongelukstonele is waarin minibus-taxi’s betrokke is?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.