Wanneer daar vir ‘n naweek of vakansie weggegaan word, is daar maar altyd die geveg oor wie nou eintlik ‘n voertuig die beste kan pak.
Die probleem kom wanneer daar meer goed is as waarvoor daar plek is, maar daar altyd nog iets is wat moet saamgaan.
Maar het jy al ooit gesien hoe ‘n voertuig wel gepak kan word?
Teen alle wette in en uiters gevaarlik word voertuie meters hoog opgestapel en so daarmee gery.
Het jy al so iets beleef?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



