Tom Cruise, wêreldberoemde akteur, het vier dae gelede ‘n spesiale video-boodskap vanaf die stel van Mission Impossible Dead Reckoning, iewers in die lug bo-oor Suidelike Suid-Afrika, op sy sosiale media geplaas.
Hy bedank sy aanhangers vir die ondersteuning met Top Gun Maverick, wat hy die eer van ‘n leeftyd noem.
Tydens die neem van die video-boodskap is hy besig met verfilming.
Hy wens almal ‘n veilige en gelukkige seisoen toe en sê hulle moet gaan flieks kyk.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



