Kevin Stander (28) is laas op 21 Desember in die Vorna Valley-area in Gauteng gesien.
Hy ly aan skisofrenie en moet medikasie gebruik. Hy was toe hy die laaste keer gesien is geklee in ‘n swart T-hemp en ‘n grys kortbroek.
Enigiemand wat weet waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Midrand SAPD: 011 347 1600
Missing Children South Africa: 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



