Karlien van Jaarsveld, sangeres, is vandag 37 jaar oud. Sy is in die Paarl gebore. Laat vir haar ‘n verjaarsdagboodskap in die kommentaar.
Sy was tussen die jare 2006 – 2008 die hoofsanger van die popgroep Revolusie waarna sy weggebreek het en ‘n solo-loopbaan begin volg.
Haat debuutalbum is in 2010 vrygestel met die naam As die Gordyn val met bekende liedjies soos Hande, Jakkals trou met Wolf se Vrou, en vele ander treffers onder die vaandel van Johan Vorster Songs.
Sy het al aktrise gespeel en Strictly Come Dancing gewen en tree gereeld op die Afrikaans Is Groot-verhoog op.
Karlien is ma vir vier kinders waarvan twee by haar huidige man Joe Breytenbach en twee by haar vorige man Derick Hougaard is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



