In die video kan daar duidelik gesien word hoe ‘n haai in die vlak golwe naby die strand swem.
Dit is ‘n ongewone gesig, aangesien dit so naby aan die strand is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



