Brandstofpryse vir Januarie vasgestel

Deel hierdie storie / Share this story

Die Sentrale Energiefonds het Maandag die brandstofpryse vir Januarie bekendgemaak.

95-oktaan-petrol: Daal met R1,94 per liter;

93-oktaan-petrol: Daal met R1,96 per liter;

Diesel met 0,05% swael: Daal met R2,68 per liter;

Diesel met 0,005% swael: Daal met R2,79 per liter; en

Paraffien: Daal met R2,11 per liter.