Fase 6-beurtkrag nou ingestel

Deel hierdie storie / Share this story

Fase 6-beurtkrag is vanoggend om 08:34 geïmplementeer.

Eskom sê fase 6 is geïmplementeer nadat agt opwekkingseenhede oornag ophou werk het.

‘n Volledige verklaring sal later deur Eskom uitgereik word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel