2023 begin goed: Daling in petrol, diesel verwag

Deel hierdie storie / Share this story

Data van die Sentrale Energiefonds wys dat Suid-Afrikaners inderdaad ‘n gelukkige nuwe jaar sal hê, met beide petrol- en dieselpryse wat gaan daal.

Volgens die SEF se data op 14 Desember sal petrolpryse met R1,90 daal, en diesel met R3,00.

Hier is die verwagte dalings:

  • Petrol 93: daal met R1.95 per liter;
  • Petrol 95: daal met R1.92 per liter;
  • Diesel 0.05%: daal met R2.97 per liter;
  • Diesel 0.005%: daal met R3.07 per liter;
  • Verligtingsparaffien: daal met R2.33 per liter.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel