Riekert Marais (31) is laas op Sondag 13 November in Maricostraat, Sinoville Pretoria gesien.
Hy is lank en maer van bou, het donkerblonde hare en blou-/groenkleurige oë. Hy is 1.8 m lank en weeg 69 kg.
Hy was geklee in ‘n swart-en-grys knielengte denimboek, ligtegrys hoodie en plakkies.
Uitkenbare merke is ‘n tatoe op sy laerrug. Sy tande word as geel en “gechip” beskryf.
Vermiste persoon-saaknommer 1223/11/2022
Enigiemand wat weet waar Marais hom bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
AO Benade Sinoville-SAPD – 012 543 8800
Specialised Security Services by:
Phil Vermeulen – 082 604 4598
Odette van Staden – 064 700 3023
Maatje Swanepoel – 066 007 1818
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



