Deel asb. en help Bianca opspoor

Deel hierdie storie / Share this story

Bianca Stuyck (34) is sedert 18 Oktober vermis.

Volgens haar ma, Karen Stuyck, is sy die laaste keer in Brackenfell gesien.

Bianca is klein van bou en weeg minder as 50 kg. Sy het bruin oë. Die laaste keer wat sy gesien was, was haar hare blond met pienk in.

Sy is by Brackenfell-SAPD as vermis aangegee.

Indien engiemand weet waar sy haar bevind, kan hulle met die volgende persone in verbinding tree:

AO Arries Brackenfell SAPD – 021 9805729

Karen Stuyck – Ma – 079 706 6700

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.