Armand Hofmeyr deel sy #Desemberplanne: Nuwe liedjie op pad

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT het by die Suid-Afrikaanse sanger Armand Hofmeyr aangeklop om te hoor wat sy #Desemberplanne is.

“Vir die laaste stuk van Desember doen ek nog George, Mosselbaai, Rustenburg, Marblehall, Middelburg, Leeudoringstad. Dink nie ek gaan kan vakansie hou nie. Wens ek kon!”

“Ek werk ook aan ‘n nuwe song wat se naam ‘n verrassing is op die oomblik. (Eerste woord van drie is partytjie). Kom uit 9 Januarie met ‘n awesome video wat klaar in plek is.”

Volg Armand by:

Facebook

Instagram

TikTok

Laat weet ons watter Suid-Afrikaanse bekendes jy as deel van die #Desemberplanne-reeks wil hê!

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel