Die ontvoerde Kevin Soal, waaroor FiND iT vroeër berig het, is dood gevind.
FiND iT betuig hiermee simpatie aan sy geliefdes en vriende oor.
Hy is gister in die omgewing van Midrand / Thembisa / Randjiesfontein-area in Gauteng ontvoer.
Sy voertuig is verlate in Thembisa gevind.
Courtney Soal, sy dogter, het ‘n videoplasing gemaak waarin sy hulp gevra het om haar pa op te spoor.
Simpatiebetuigings het vanoggend onder haar plasing op sosiale media ingestroom.
FiND iT het die polisie se provinsiale woordvoerder van Gauteng vir kommentaar gevra.
Lees ook hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



