Skokkende foto’s van dieselfde agtjarige seun wat voertuig bestuur – wat is jou gevoel hieroor?

Deel hierdie storie / Share this story

Dit wil voorkom asof sommige pa’s hulle minderjarige kinders op enige manier in gevaar sal stel deur alles toe te laat.

Die video waarin die kind alleen en sonder toesig bestuur, het skaars die lig gesien of die foto’s met die wapen verskyn.

Wat is jou gevoel hieroor?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.