Daar is nog geen teken van die 17-jarige wat Saterdag in die Wolfgat-natuurreservaat naby Monwasbisi in die water verdwyn het nie.
Die seun, wie se naam weerhou word, se familie het hulp ontbied nadat hy nie uit die water gekom het nie.
Die soektog na die seun het Saterdag 17:40 begin en is Sondag weer hervat deur die Nasionale Seereddingsinstituut.
Craig Lambion het aan FiND iT gesê daar is polisieduidekrs op die toneel.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



