Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se jongste beurtkragdata het aangedui dat kragonderbrekings die Suid-Afrikaanse ekonomie vanjaar R560 miljard gekos het.