Groot daling in petrol- en dieselpryse word vir Januarie verwag

Deel hierdie storie / Share this story

Jy sal heel moontlik baie minder vir brandstof betaal as jy jou voertuig volmaak wanneer jy terugkeer van die Desembervakansie.

Só lyk die verwagte daling in brandstofpryse in Januarie 2023 luidens die jongste berekeninge van die Sentrale Energiefonds (SEF):

Lees meer hier.