Toename in blootstelling van pornografie onder kinders wek kommer

Deel hierdie storie / Share this story

“Pornografie was nog altyd ʼn probleem, maar dit wil voorkom asof kinders op ʼn al jonger ouderdom toegang verkry tot pornografie op die internet omdat daar nie altyd voldoende toesig is nie.”

Singleton verduidelik pornografie het ʼn negatiewe uitwerking op kinders aangesien hulle nie die intellektuele vermoë het om daarvan sin te maak nie.

Lees die volledige berig hier.