‘Loan Shark’ in ’n toilet vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

’n 24-jarige paaiementhaai (loan shark) is gisteraand (Dinsdag) vermoor terwyl hy ’n buitetoilet op sy eiendom in Ndwedwe, KwaZulu-Natal, gebruik het.

Polisielede van die Ndwedwe-SAPD het Reaksie-eenheid Suid-Afrika (Rusa) na 22:00 gekontak om mediese bystand vir die slagoffer te versoek. Met hul aankoms het Rusa-lede ontdek dat ’n groot aantal mense op die toneel saamgedrom het.

Lees die volledige berig hier.