Beaulen Booysen (9) van Fisantekraal, Durbanville, het op 5 Desember om ongeveer 15:00 vermis geraak. Na bewering is hy die laaste keer gesien toe hy in ‘n taxi geklim het. Hy het nooit teruggekeer nie, waarna sy pa hom op 6 Desember by die polisie as vermis aangemeld het.
Hy is intussen opgespoor en veilig met sy pa herenig.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



