Altus Odendaal (27) gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Altus (Lodewyk Theodoris) Odendaal (27) wat op 2 Desember vermis geraak het, is intussen opgespoor en met sy familie herenig.

Hy is die laaste keer gesien waar hy met sy oranje motorfiets gery het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.