Is jy op soek na ‘n Desember-werkie?
Die Pap Kartel is op soek na kelnerinne, kroegmanne, ‘n kok en ‘n man wat sy storie ken as dit kom by braai!
Indien jy belangstel, kan jy jou CV na die Die Pap Kartel by Schmidsdriftstraat 41, oorkant Bou Groep neem of kontak Freddie by 0713771052.
Aansoeke sluit Vrydag, 16 Desember.