Meer as 9 000 nuwe polisiebeamptes is onlangs by die SAPD aangestel.
Die polisie skryf in ‘n verklaring dat die nuwe beamptes die polisiemag sal versterk en sal verseker dat die polisie sigbaar is tydens die besige feestyd.
“Dit is nie ‘n maklike taak nie. Dis nie ‘n maklike roeping nie, maar ‘n roeping is dit beslis.”


Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



