Help bekommerde pa om dwelmverslaafde seun op te spoor

Deel hierdie storie / Share this story

Die 41-jarige Willem Klaasse het op 2 September reeds in Centurion vermis geraak. Tokkie Ferreira, Klaasse se pa, sê sy seun het in ‘n plakkerskamp in die area gebly.

“Hy is vanaf 2 September vanjaar al vermis en hy is as vermis aangemeld.”

Enigiemand met inligting oor Klaasse kan Ferreira by 079 574 9732 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel