Weens verdere onklaarrakings en vertraagde terugkeer van opwekkingseenhede na diens, sal Fase 4-beurtkrag vanaf 09:00 tot verdere kennisgewing geïmplementeer word.