Bobby van Jaarsveld keer terug na die verhoog

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld, sanger en liedjieskrywer, is gereed om terug te keer na die verhoog.

Coleske Artist Management het vandag die aankondiging op hul Facebook-blad gemaak.

Hulle het bekendgemaak dat Van Jaarsveld na ‘n lang rusperiode reg is om terug te keer na die verhoog om sy volgelinge te vermaak. Die maatskappy het Van Jaarsveld terugverwelkom.

Indien jy een van sy volgelinge tussen die ouderdom van “agt en 80” is, laat vir hom ‘n verwelkomingsboodskap.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.