Die voormalige Springbokafrigter Jake White het bevestig dat die Springbokvleuel S’bu Nkosi in Witbank by sy ouerhuis gevind is.
Hoewel dit goeie nuus is dat Nkosi opgedeerd gevind is, het hy baie vrae om te beantwoord.
Nkosi is sedert 14 November nie met ‘n oog gesien nie. Hy was ook drie weke gelede by ‘n rugbyoefening.
Hou FiND iT dop vir meer inligting
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



