Suid-Afrikaanse rand val skerp weens onsekerheid oor Ramaphosa se toekoms

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse rand het teen Donderdagmiddag verswak toe markontleders die nuus ontvang het dat president Cyril Ramaphosa moontlik beskuldig word van ernstige oortredings na aanleiding van ’n paneel kundiges se bevindings teen hom.

Die rand het met 3,16% gedaal tot R17,71 tot $1 teen 15:00, sy slegste dag sedert begin Mei.

Klik hier om meer te lees.